Aard van die Wortels Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik Aard van die Wortels volledig.  Die volgende onderwerpe word in hierdie kursus behandel:

  • Gee die aard van die wortels.
  • Bereken die waarde van k as die aard gegee is.
  • Bewys dat die wortels van ‘n sekere aard is.
  • Vind die vergelyking as die wortels gegee is.

Let wel.  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.

error: Content is protected !!
Scroll to Top