Algebra Deel2 Vergelykings Gr8

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik die res van Algebra in hierdie kursus. Sy stel voor dat jy eers Deel1 kyk en dan hierdie een doen.  Die volgende onderwerpe word hier behandel:

  • Vervanging of Substitusie
  • Wiskunde as ‘n Taal
  • Oplos van Vergelykings
  • Woordsomme wat tot Vergelykings lei

Let wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top