Algebra Deel1 Uitdrukkings Gr8

Juffrou Pythagoras verduidelik Algebra sodat almal kan verstaan.  Sy behandel die volgende onderwerpe in hierdie kursus:

  • Inleiding tot Algebra en Terminologie
  • Vereenvoudiging van Algebraïese Uitdrukkings
  • Magte en Algebra
  • Wortels en Algebraïese Uitdrukkings

Let wel:  Hierdie kursus is GRATIS!

error: Content is protected !!
Scroll to Top