Algebraïese Uitdrukkings Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Algebra soos wat jy dit nog nooit gehoor het nie.  Hierdie is deel een van ‘n reeks van drie kursusse oor Algebra.  Die volgende onderwerpe word in hierdie kursus bespreek:

  • Hersiening van graad 8 Algebra
  • Produk van twee Binome
  • Kwadreer ‘n Binoom
  • Gemengde Voorbeelde
  • Deling, Magte en Wortels in Algebra

Let wel:  Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top