Analitiese Meetkunde Deel2 Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die tweede gedeelte van Analitiese Meetkunde.  Hou in gedagte dat dit omtrent een derde van die Tweede Vraestel uitmaak en hier kan jy lekker maklike punte verdien.  In hierdie kursus behandel sy die volgende onderwerpe:

  • Inklinasie van ‘n Reguitlyn
  • Kolineêre Punte
  • Eksamen Tipe Vrae
  • Meer Eksamen Vrae

L.W:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top