A Gratis: Analitiese Meetkunde Gr12

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Analitiese Meetkunde. Die volgende onderwerpe word volledig bespreek:

  • Sirkel met Oorsprong die middelpunt
  • Sirkel met Middelpunt M(a;b)
  • Vergelyking van sirkel in Middelpunt-radius vorm
  • Vergelyking van die Raaklyn aan ‘n sirkel
  • Belangrike Teorie oor Sirkels
  • Eksamen Tipe Vrae

Let Wel:  Hierdie kursus is GRATIS!

Scroll to Top