Differensiaalrekene Deel1: Inleiding Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Deel 1 van 3 wat handel oor Differensiasie.  Wat dit nou eintlik beteken, waar die eerste beginsels formule vandaan kom, en wat jy alles kan verwag in die eksamen oor Differensiaalrekene.  Die volgende onderwerpe word volledig behandel:

  • Afgeleide vanuit Eerste Beginsels
  • Reëls van Differensiasie
  • Bepaal die vergelyking van ‘n Raaklyn aan ‘n kromme
  • Ingewikkelde Raaklyn voorbeelde
  • Eksamen tipe vrae oor Eerste Beginsels, Reëls en vergelyking van die Raaklyn.

Let Wel: Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

Scroll to Top