A Gratis Differensiaalrekene Deel2: Derdegraadse Funksie

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor ‘n Derdegraadse Funksie.  Daar is ses lesse waarin die volgende onderwerpe in diepte bespreek word:

  • Hoe om ‘n Derdegraadse Funksie te skets
  • Hoe om die Vergelyking van die funksie te bereken

Let Wel:  Hierdie kursus is GRATIS!

Scroll to Top