Differensiaalrekene Deel3: Toepassing

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Hierdie is deel drie van Differensiaarekene.  In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras al die moontlike tipe vrae wat jy kan verwag oor die toepassing van Differensiaarekene.  Die volgende onderwerpe word volledig behandel:

  • Oppervlakte Probleme
  • Volume Probleme
  • Verskeie Maksimum en Minimum Probleme
  • Veranderingstempo
  • Beweging en Differensiasie

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top