Eksponente en Wortelvorme Gr 11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik Eksponente en Wortelvorme.  Die onderwerpe wat sy in hierdie kursus behandel is:

  • Eksponensiële Uitdrukkings
  • Basiese Eksponensiële Vergelykings
  • Meer gekompliseerde Eksponensiële Vergelykings
  • Wortelvorme Wette en Uitdrukkings
  • Vergelykings wat Wortels bevat

Let wel. Hierdie kursus is slegs 60 dae na aankoop geldig.

 

error: Content is protected !!
Scroll to Top