Eksponente Gr8

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik Eksponente en Wetenskaplike Notasie volledig.  In hierdie kursus behandel sy die volgende onderwerpe:

  • Getalle in Eksponentvorm
  • Eksponentwette en Reëls
  • Berekeninge met Eksponente
  • Kwadrate, Derdemagte en Wortels met Eksponente
  • Wetenskaplike Notasie

Let wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top