Euklidiese Meetkunde Deel1 Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Hierdie is Deel 1 van 2 wat handel oor Euklidiese Meetkunde.  Juffrou Pythagoras behandel die formele bewyse van die Graad 12 Stellings asook maklike voorbeelde om die gebruik van die stellings te illustreer.  Daar is ook ‘n eksamen tipe vraag.  In Deel 2 van die Meetkunde behandel sy net verskillende eksamen tipe vrae.  In hierdie kursus word die volgende onderwerpe behandel:

  • Eweredigheid in Driehoeke
  • Die Middelpuntstelling
  • Gelykvormigheid in Driehoeke Deel1
  • Gelykvormigheid in Driehoeke Deel2
  • Die Stelling van Pythagoras
  • Eksamen Tipe Vraag

Let wel:  Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top