Euklidiese Meetkunde Deel2 Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Hierdie kursus is Deel2 van Euklidiese Meetkunde.  Al die lesse in hierdie kursus bestaan uit Eksamen Tipe Vrae wat in vorige vraestelle voorgekom het.  Juffrou Pythagoras stel voor dat jy eers die kursus, Euklidiese Meetkunde Deel1 kyk.  Daarin word die teorie en al die  Graad12 Meetkunde stellings noukeurig verduidelik. Sodoende sal jy die vrae in hierdie kursus beter verstaan.

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top