Faktoriseer Algebraïese Uitdrukkings Gr10

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik hoe om Algebraiese uitdrukkings te faktoriseer. In hierdie kursus vind jy die volgende onderwerpe:

  • Vermenigvuldiging van ‘n tweeterm met ‘n drieterm.
  • Faktorisering deur gemeenskaplike faktor uit te haal.
  • Faktorisering van die verskil van twee vierkante.
  • Faktorisering van ‘n drieterm.
  • Faktorisering deur groepering.
  • Faktorisering van die verskil en som van derdegraadse uitdrukkings.

Let wel: Hierdie kursus is vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top