Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik faktorisering in hierdie kursus.  Die volgende onderwerpe word behandel:

  • Haal ‘n gemeenskaplike faktor uit.
  • Verskil van twee Vierkante.
  • Faktoriseer ‘n Trinoom.
  • Faktorisering en Algebraïese Uitdrukkings.
  • Nog meer Faktore en Uitdrukkings.

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.

Scroll to Top