Finansiële Wiskunde Deel1 Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus behandel juffrou Pythagoras Finansiële Wiskunde.  Die volgende onderwerpe word bespreek:

  • Hersiening van Graad 11 Finansiële Wiskunde
  • Berekening van die periode deur middel van Logaritmes
  • Toekomstige Waarde Annuiteite
  • Huidige Waarde Annuiteite

Let Wel:  Die kursus is slegs vir 60 dae geldig na datum van aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top