Finansiële Wiskunde Deel2 Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die tweede gedeelte van Finansiële Wiskunde.  Sy stel voor dat jy Deel1 eers kyk en dan na hierdie een.  Nadat jy hierdie video’s gekyk het gaan Finansies nie meer vir jou ‘n probleem wees nie.  Die volgende onderwerpe word in hierdie kursus behandel:

  • Hoe om die Uitstaande Balans op ‘n lening uit te werk
  • Delgingsfondse
  • Uitgestelde Annuiteite
  • Bepaling van die Finale Betaling

L.W:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.

Scroll to Top