Finansiële Wiskunde Gr11

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor Finansiële Wiskunde.  Die volgende onderwerpe word volledig behandel:

  • Enkelvoudige en Saamgestelde Rente
  • Waardevermindering
  • Nominale en Effektiewe Rentekoerse
  • Tydlyne
  • Eksamen Tipe Vrae

Let Wel:  Hierdie kursus is GRATIS!

error: Content is protected !!
Scroll to Top