Funksies: Afleidings uit Grafieke Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus vat juf Pythagoras nou alles saam oor die Parabool, Hiperbool en Eksponensiële Funksie.   Die volgende onderwerpe word behandel:

  • Gemiddelde Gradient of Helling tussen twee punte
  • Maksimum lengte tussen twee Grafieke
  • Afleidings uit Grafieke en vrae soos wat jy in die Eksamen kan verwag

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top