Funksies Deel1: Teorie Gr10

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras baie belangrike teorie wat jy behoort te weet oor funksies.  Sy stel voor dat jy heel eerste hierdie kursus kyk voordat jy aan beweeg na die Reguitlyn, Parabool en Eksponensiële funksie.  Die volgende onderwerpe word hier baie deeglik behandel:

  • Definisie van ‘n Funksie
  • Funksie Notasie
  • Voorstelling van ‘n Funksie
  • Definisie en Waardeversameling

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top