Funksies Deel4: Hiperbool Gr10

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus behandel juffrou Pythagoras alles oor die Hiperboliese funksie.  Die volgende onderwerpe word in detail bespreek:

  • Hoe om ‘n Hiperbool te skets
  • Die effek van ‘a’ en ‘q’ op die Hiperbool
  • Hoe om die vergelyking van ‘n Hiperbool te bereken
  • Grafiek Interpretasie
  • Eksamen Tipe Vrae oor Hiperbole

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae na aankoop geldig.

error: Content is protected !!
Scroll to Top