Funksies Deel3: Parabool Gr10

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die Kwadratiese funksie of Parabool.  Die volgende onderwerpe word volledig behandel:

  • Skets van ‘n Parabool
  • Die effek van ‘a’ en ‘q’
  • Bereken die vergelyking van ‘n Parabool
  • Teorie nl: Simmetrie-as, Definisie- en Waardeversameling, Maksimum en minimum draaipunt
  • Grafiek interpretasie en afleidings uit grafieke
  • Hoe om ‘n tabel met ‘n sakrekenaar te maak

Let Wel:  Hierdie les is slegs 60 dae na aankoop geldig.

error: Content is protected !!
Scroll to Top