A Gratis: Funksies en Verwantskappe Gr8

In hierdie les verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor Funksies en Verwantskappe.  Sy stel voor dat jy eers die kursusse Algebra Deel 1 en 2 kyk voordat jy hierdie kursus kyk aangesien jy van die konsepte wat daar bespreek word, hier gaan toepas. In hierdie kursus word die volgende onderwerpe in detail bespreek:

  • Vloeidiagramme
  • Invoer en Uitvoer waardes met Tabelle
  • Formules om die uitvoer waarde te bereken
  • Hope Eksamen tipe Vrae

Let wel:  Hierdie kursus is GRATIS!

Scroll to Top