Funksies Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik Juffrou Pythagoras Funksies en Inverse volledig.  Die volgende onderwerpe word in hierdie kursus bespreek:

  • Funksies – Teorie.
  • Inverse van ‘n Reguitlyn.
  • Inverse van ‘n Parabool.
  • Inverse van ‘n Eksponensiële Funksie – Logaritmiese Funksie.
  • Eksamen tipe vrae.

 

L.W. Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top