Funksies: Hiperbool Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus behandel juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor ‘n Hiperbool.  Die volgende onderwerpe word behandel:

  • Inleiding tot ‘n Hiperbool
  • Volledige verduideliking oor hoe om ‘n Hiperbool te skets
  • Hoe om die vergelyking van ‘n Hiperbool te bereken
  • Asimptote en hoe om die vergelyking van die Asse van Simmetrie te bereken
  • Eksamen Tipe vrae wat handel oor Hiperbole

Let wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top