Funksies: Parabool Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor Parabole.  Die volgende word in hierdie kursus behandel:

  • Tipe 1- Parabool in standaardvorm
  • Tipe 2- Parabool in Draaipuntvorm
  • Hoe om die vergelyking van ‘n Parabool te bereken
  • Die Snypunt van twee Grafieke
  • Verander van een vorm na ‘n ander d.m.v kwadraatsvoltooiing

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.

error: Content is protected !!
Scroll to Top