Getalpatrone Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras getalpatrone en spesifiek ‘n Kwadratiese Ry, volledig.  Hierdie kursus dek die volgende onderwerpe:

  • Inleiding tot Kwadratiese Ry.
  • Bepaal die Algemene term van ‘n Kwadratiese Ry.
  • Bereken hoeveel terme is in ‘n ry.
  • Eksamen tipe vrae oor Getralrye.

Let wel:  Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

Scroll to Top