Getalpatrone Gr8

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor Getalpatrone.  Sy verduidelik die volgende onderwerpe:

  • Numeriese Getalrye
  • Meetkundige Getalrye
  • Verskillende Getalrye
  • Reëls om Patrone te beskryf
  • Patrone in Diagram vorm

Let wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top