Getalpatrone Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy behoort te weet oor Getalpatrone.  Die volgende onderwerpe word volledig verduidelik:

  • Getalrye met ‘n Konstante Verskil
  • Getalrye met ‘n Konstante Verhouding
  • Verskillende soorte Rye
  • Diagramme en Meetkundige Patrone

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop beskikbaar.

error: Content is protected !!
Scroll to Top