Gewone Breuke Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Gewone Breuke.  Sy behandel die volgende onderwerpe:

  • Optel en Aftrek van Gewone Breuke
  • Vermenigvuldiging en Deling van Gewone Breuke
  • Kwadrate, Derdemagte en Wortels met Breuke
  • Persentasies en Breuke

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top