Sirkelmeetkunde Deel 1 – Sirkels met middelpunt Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik die eerste vier sirkelstellings.  Sy begin met die formele bewyse, maklike voorbeelde  en dan meer ingewikkelde probleme (vir elke stelling), tipiese vrae wat jy in eksamenvraestelle kan verwag.  Soos gewoonlik, verduidelik sy  Meetkunde stap-vir-stap en maklik om te volg metodes.  Hierdie is die eerste tree van jou reis om Sirkelmeetkunde uiteindelik te verstaan.  Die volgende stellings word in hierdie kursus behandel:

  • Die lyn getrek vanuit die middelpunt van ‘n sirkel, loodreg op ‘n koord, en die omgekeerde.
  • Middelpuntshoek is twee maal die omtrekshoek.
  • Hoek in halwe sirkel.
  • Omtrekshoeke in dieselfde sirkelsegment.

Hierdie kursus is geldig vir 60 dae vanaf aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top