Sirkelmeetkunde Deel 3 – Raaklyne Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik die drie raaklyn stellings.  Sy verduidelik die formele bewys van die raaklyn-koord stelling en begin dan met maklike voorbeelde.  Sy beweeg dan aan na moeiliker probleme, die soort wat jy in die eksamen kan verwag. In die derde les gee sy ‘n strategie wat jy kan volg wanneer jy eksamen skryf.  Soos gewoonlik word alle probleme stap-vir-stap verduidelik met maklike metodes.  Die volgende stellings word in hierdie kursus behandel:

  • Die raaklyn is loodreg op die radius.
  • Twee raaklyne getrek vanaf dieselfde punt buite ‘n sirkel is gelyk.
  • Die hoek tussen die raaklyn en ‘n koord is gelyk aan die hoek in die teenoorstaande segment.

Hierdie kursus is vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top