ZDBE Wiskunde Vraestel 2 (Nov 2020) Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik die Nov 2020 Vraestel 2 se vrae so deeglik, dat jy sommer baie beter oor Statistiek, Analitiese Meetkunde, Trig en Euklidiese Meetkunde sal voel.  Sy verduidelik elke som stap-vir-stap, en maak Vraestel 2 se inhoud maklik verstaanbaar.  Let wel:  Hierdie kursus sal 60 dae na aankoop verstryk.  In hierdie vraestel kan jy die volgende onderwerpe verwag:

  • Statistiek, Datahantering, Kleinste kwadrate regressie lyn, Korrelasie, Standaardafwyking.
  • Analitiese meetkunde, ewewydige en loodregte lyne, gradient, sirkel met middelpunt (a;b), Raaklyn aan ‘n sirkel.
  • Trigonometrie, Herleidings formules, Trig identiteite, Saamgestelde en dubbelhoeke, Trig vergelykings, Sinus reël, Cosinus reël, Trig grafieke of funksies.
  • Sirkelmeetkunde, Koordevierhoeke, Raaklyne, Eweredigheid, Middelpuntstelling, Gelykvormigheid in driehoeke.
error: Content is protected !!
Scroll to Top