Heelgetalle Gr9

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik Heelgetalle.  In hierdie kursus bespreek sy die volgende onderwerpe:

  • Optel en Aftrek van Heelgetalle.
  • Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle.
  • Vierkante, Derdemagte, vierkantswortels en derdemagswortels.
  • Heelgetal probleme soos wat jy in die eksamen kan verwag.

Let wel. Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top