Kwadratiese Vergelykings Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras verduidelik Kwadratiese Vergelykings en Ongelykhede.  In hierdie kursus verduidelik sy die volgende onderwerpe in detail:

  • Vergelykings wat Breuke bevat.
  • Vergelykings wat Wortels bevat.
  • Kwadraatsvoltooiing.
  • Kwadratiese Formule.
  • Vergelykings met k-metode.
  • Gelyktydige vergelykings.
  • Kwadratiese Ongelykhede.

Let wel.  Hierdie kursus is slegs 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top