Meetkunde: Reguit Lyn Gr8

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor ‘n Reguit Lyn.  Sy behandel die volgende onderwerpe:

  • Som van aangrensende hoeke op ‘n reguit lyn
  • Regoorstaande hoeke
  • ‘n Snylyn en die tipe hoeke wat gevorm word
  • Ewewydige Lyne
  • Verwisselende hoeke, Ooreenkomstige hoeke en Ko-binne hoeke
  • Tipiese vrae wat jy in die Eksamen kan verwag

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top