Meetkunde van 2D Figure Gr8

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Meetkunde van 2-Dimensionele figure.  Die volgende onderwerpe word in detail bespreek:

  • Klassifiseer Driehoeke na aanleiding van hul Sye
  • Klassifiseer Driehoeke na aanleiding van hul Hoeke
  • Oplos van Onbekendes in Driehoeke
  • Eienskappe van vierhoeke nl: Vierkant, Ruit, Reghoek, Paralellogram, Vlieër, Trapesium
  • Kongruensie en Gelykvormigheid
  • Eksamen Tipe vrae, volledig behandel

Let wel:  Hierdie kursus is vir 60 dae na aankoop, geldig.

Scroll to Top