In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Meetkunde van 2-Dimensionele figure. Die volgende onderwerpe word in detail bespreek:
- Klassifiseer Driehoeke na aanleiding van hul Sye
- Klassifiseer Driehoeke na aanleiding van hul Hoeke
- Oplos van Onbekendes in Driehoeke
- Eienskappe van vierhoeke nl: Vierkant, Ruit, Reghoek, Paralellogram, Vlieër, Trapesium
- Kongruensie en Gelykvormigheid
- Eksamen Tipe vrae, volledig behandel
Let wel: Hierdie kursus is GRATIS!