Res- en Faktorstelling: Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die Res- en Faktorstelling wat jy nodig het om op die ou einde ‘n derdegraadse polinoom te kan faktoriseer.  Dit gaan jou later help om ‘n derdegraadse funksie se x-afsnitte te bereken in die Differensiaalrekene afdeling.  In hierdie kursus word die volgende onderwerpe behandel:

  • Die Resstelling
  • Die Faktorstelling
  • Langdeling
  • Faktorisering van ‘n derdegraadse polinoom

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae na aankoop geldig.

error: Content is protected !!
Scroll to Top