Rye en Reekse Deel 2 Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie les verduidelik juffrou Pythagoras die tweede gedeelte van Rye en Reekse. Sy behandel die volgende onderwerpe:

  • Die Som van Rekenkundige Reekse
  • Die Som van Meetkundige Reekse
  • Bewyse van die Som-formules vir eksamen doeleindes
  • Som tot oneindig
  • Eksamen tipe vrae oor Reekse

Let wel. Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top