Trig Saamgestelde en Dubbelhoeke Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die moeilike onderwerp van Trig Saamgestelde en Dubbelhoeke.  Sy maak dit verstaanbaar vir almal.  Die volgende onderwerpe word behandel:

  • Identiteite en Herleidingsformules Hersiening
  • Saamgestelde hoek vir cos(A-B)
  • Saamgestelde hoek vir cos(A+B)
  • Saamgestelde hoek vir sin(A+B) en sin(A-B)
  • Dubbelhoeke

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top