Statistiek Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet In Statistiek.  Die volgende onderwerpe word hier behandel:

  • Vyfgetal Opsomming
  • Mond en Snor Diagramme
  • Simmetriese en Skewe Data
  • Uitskieters
  • Ogief
  • Standaardafwyking
  • Eksamen Tipe Vrae

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top