Statistiek Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor Graad 12 Statistiek.  Sy behandel die volgende onderwerpe in detail:

  • Spreidingsdiagramme
  • Kleinste-kwadrate-regressielyn
  • Korrelasie
  • Eksamen Tipe Vrae

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs 60 dae na aankoop geldig.

Scroll to Top