Telgetalle Gr8

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Juffrou Pythagoras help nuwe Graad 8 leerlinge om aan te pas en om Telgetalle beter te verstaan.  Sy behandel ook Veelvoude, Priemfaktorisering, GGF en KGV.  Daar word ook probleme, soos wat in die regte lewe gevind word, behandel.  Dit sluit onder andere in Verhouding en Koers, BTW, Lenings, Wins en Wisselkoers.

Let wel. Die kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top