Trig Identiteite en Vergelykings Gr12

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Trig Identiteite en Algemene Oplossing.  Sy begin met Graad 11 werk en algaande raak die somme moeiliker.  Nadat jy hierdie kursus gekyk het sal jy definitief Trig baie beter verstaan.  Die kursus sluit die volgende onderwerpe in:

  • Trig Identiteite
  • Meer Ingewikkelde Identiteite
  • Trig vergelykings
  • Algemene Oplossing
  • Meer Algemene Oplossing

Let wel:  Hierdie kursus is GRATIS!!

error: Content is protected !!
Scroll to Top