Trigonometrie: 3D Probleme Gr12

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die moeilike onderwerp van 3D Trig.  Sy stel voor dat jy eers deur die Graad 11 twee dimensionele Trig kursus werk, voordat jy na hierdie een kyk.  Daar word die sinus, cosinus en oppervlak reël in diepte behandel. Hier word die volgende onderwerpe bespreek:

  • Hope voorbeelde van 3D Probleme
  • Eksamen Tipe Vrae

Let wel:  Die kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

Scroll to Top