Trigonometrie Deel1 Gr10

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Trigonometrie van die begin af.  As jy hier mooi oplet en haar volg, sal jy die grondbeginsels van Trig verstaan.  Sy het die Trig opgedeel in twee kursusse sodat sy al die werk deeglik kan verduidelik.  Die volgende onderwerpe word in hierdie kursus bespreek:

  • Inleiding tot Trigonometrie
  • Bereken die lengte van sye van ‘n Driehoek d.m.v Trig
  • Bereken die grootte van hoeke d.m.v Trig
  • Oplos van Trig Vergelykings
  • Trigonometrie in die Eerste Kwadrant en Pythagoras

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae, na aankoop, geldig.

Scroll to Top