Trigonometrie Deel2 Gr10

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

Hierdie is die tweede gedeelte van Trigonometrie.  Hier verduidelik juffrou Pythagoras die volgende onderwerpe in detail:

  • Spesiale Hoeke
  • Omgekeerde of Resiprook Funksies
  • Trigonometrie en die Cartesiese Vlak
  • Twee-Dimensionele probleme

Juffrou Pythagoras stel voor dat jy eers Deel1 van die Trig kyk, omdat hierdie werk daarop volg.

Let wel:  Hierdie kursus is slegs vir 60 dae geldig na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top