Trigonometrie: Funksies/Grafieke Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Trig Funksies/Grafieke.  Sy behandel alles in die fynste besonderhede, sodat jy mooi verstaan. Die volgende onderafdelings word hier bespreek:

  • Teorie oor die basiese Trig funksies
  • Die effek van ‘a’ op die grafiek
  • Die effek van ‘q’ op die grafiek
  • Die effek van ‘k’ op die grafiek
  • Horisontale skuif van Trig Funksies
  • Eksamen Tipe Vrae

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs beskikbaar vir 60 dae na aankoop.

Scroll to Top