Trigonometrie: Identiteite Gr11

Current Status
Not Enrolled
Price
ZAR50
Get Started

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras Trig Identiteite soos jy dit nog nooit gehoor het nie. Jy gaan verseker verstaan hoe dit werk na jy hierdie lesse gekyk het.  Die volgende onderwerpe word hier behandel:

  • Herleidingsformules
  • Negatiewe hoeke
  • Spesiale hoeke
  • Vierkants- en Kwosiënt Identiteite
  • Verskeie Eksamen Tipe Vrae

Let Wel:  Hierdie kursus is slegs geldig vir 60 dae na aankoop.

error: Content is protected !!
Scroll to Top